|
![]()
|
Die Groot Trek![]() OPDRAG
Die Groot Trek (1834 tot 1840) verteenwoordig ongetwyfeld een van die belangrikste tydperke in die
Suid-Afrikaanse geskiedenis. Dié webwerf beskryf die voorgeskiedenis en die aanloop tot die
Groot Trek kortliks en die Trek self in meer besonderhede tot by die Slag van Bloedrivier.
Hierdie webblad word opgedra aan die Voortrekkers wat met soveel opoffering en ontberinge die
binneland ingetrek het.
|